Skip to main content

TESTIMONIALS  -What our customers say


"My broer, ons het gister die ribbetjies gebraai.......die lekkerste sappigste, sagte, geurigste lam. Laat my terugverlang na my oorlede pa se skaapvleis op die plaas in die Vrystaat. Werklik verruklik lekker. Ek sal koop solank jy het”

 Jaco Erasmus

"Die ribbetjie was perfek. Jy kan ons verseker opsit vir 'n opgesnyde lammetjie in Januarie. Heel boude. Heel ribbes geknak”

 Paul Kilian

“Dankie - Vleis ontvang en lyk pragtig. Die verpakking is wonderlik!!
Vanaand tjoppie gebraai. Heerlik “


Gerrit Stofberg

Legs kept Whole or Cut

THE CHOICE IS YOURS

KAROO LAMB &MUTTON

ORGANIC AND RIGHT FROM THE SOURCE

You Dictate the Quantities

FOR YOUR CONVENIENCE

Sealed & Vacuum Packed

GET IT FRESH!

Unique and Distinct in Flavour

FEEDING ON KAROO SHRUBS &BUSHES

KAROOFRESH Label of Excellence

PURE KAROO GOODNESS